Nama-Qua Game Reserve

Familie vriendelik
Aktiwiteite

Ons is 'n familie-georiënteerde besigheid en is bly om te sien hoe gesinne saamsnoer oor die ervarings wat ons bied. Daarom bied ons die volgende om jou te help om daardie spesiale familieherinneringe te skep:

Piekniek

Vir 'n stresvrye uitstappie, geniet 'n heerlike piekniek omring deur die natuur langs 'n klein watergat, saam met familie, vriende of 'n geliefde. Die piekniekkoste sluit alle versnaperinge soos getoon in, sowel as 'n kombers, mandjie en eetgerei. Al wat jy hoef te doen is bespreek, opdaag en ons sal die res doen.

Verken Meer